...
首页> 外文期刊>In die Skriflig >’n Harde oordeel oor die NG kerk (en ander gereformeerde kerke)?
【24h】

’n Harde oordeel oor die NG kerk (en ander gereformeerde kerke)?

机译:对荷兰归正教堂(和其他归正教堂)的苛刻判断?

获取原文
           

摘要

Kort agtergrond: Die outeur bespreek bepaalde ontwikkelings in die NG Kerk in die onlangse verlede en situasies waarin hyself betrokke was, en kom tot die gevolgtrekking dat die NG Kerk besig is om ‘onder te gaan'. Hy sien nie 'n toekoms vir die NG Kerkverband in haar huidige opset en getuienis nie. Die bespreking van die outeur se afdanking as nuusredakteur van die blad, Die Kerkbode, in 2013 is toonaangewend in hierdie boek. Dit was die gevolg van Die Kerkbode se aanvanklike borgskap van oop godsdienstige gesprekke en die summiere onttrekking daarvan by die Woordfees van 2013 in Stellenbosch. Die outeur is van mening dat hy deur die NG Kerk se ‘leierskorps' onwaardig behandel en verneder is, en hy projekteer hierdie behandeling op die liefdeloosheid, onsensitiwiteit en minagting vir menswaardigheid wat, volgens hom, in die algemene aktiwiteite van die NG Kerk in die verlede en die hede te vinde is. Ter stawing wys hy op die NG Kerk se ommekeer oor Apartheid in die verlede en homoseksualiteit enkele jare gelede. Hy verwys ook na die ‘Du Plessis saak' oor Skrifgesag en die noue band van die NG Kerk met die Nasionale Party en die Broederbond in die voor-demokratiese bedeling om daardeur aan te dui hoe ongeloofwaardig die NG Kerk was en is.
机译:简要背景:作者讨论了荷兰归正教会在最近的过去中的某些发展以及他本人所参与的情况,并得出了荷兰归正教会正在“沦陷”的结论。在目前的环境和见证下,他看不到荷兰归正教会的未来。在本书中,作者在2013年被免去杂志《新闻编辑》的讨论。这是Die Kerkbode最初赞助公开宗教讨论并在2013年斯泰伦博斯Woordfees大会上摘要撤回的结果。作者认为,他受到了NG教会的“领导军”的对待和侮辱,他认为这种对待是基于对人的尊严的无情,麻木和蔑视,据他说,这是在NG教会的日常活动中进行的。过去和现在可以找到。为了表示支持,他指出了荷兰归正教会过去和几年前同性恋的颠覆。他还提到了《圣经》权威上的“杜普莱西斯案”,以及民主前时期荷兰改革派教会与国民党和布罗德邦的紧密联系,以表明荷兰改革派教会过去和现在多么令人难以置信。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号