首页> 外文期刊>HTS Teologiese Studies/Theological Studies >Hoofstuk 3 - Twee afdelings van een fakulteit 1934?1940
【24h】

Hoofstuk 3 - Twee afdelings van een fakulteit 1934?1940

机译:第3章-系的两个系1934年至1940年

获取原文
           

摘要

Die Universiteit benoem op voordrag van die Nederduitsch Hervormde of Gereformeerde Kerk vir dominee G.M. Pellisier in die pos Godsdienswetenskap wat deur die bedanking van professor Macmillan vakant gelaat is. Dit word die begin van ‘n ontwikkeling van twee feitlik selfstandige afdelings binne die Fakulteit Teologie. Die toetrede van H.P. Wolmarans as vierde dosent vanwe? die Nederduitsch Hervormde Kerk bring nuwe teologiese aksente. Die verhouding tussen die Nederduitsch Hervormde Kerk en die Universiteit kry beslag in ‘n skriftelike kontrak. In 1937 word dit gevolg deur ‘n tweede kontrak waarin die ruimte geskep word vir die bestaan van twee fakulteitsafdelings. Vanaf 1938 funksioneer die twee afdelings naas mekaar met gelykluidende kontrakte. Hierdie kroniek volg dan verder die gang van Afdeling A, die afdeling beman deur ampsdraers van die Nederduitsch Hervormde Kerk. Die benoeming as lektore van A. van Selms in 1938 en C.H. Rautenbach in 1939 verhoog die akademiese kwaliteit van die afdeling verder.
机译:该大学根据Gereformeerde Kerk的Nederduitsch Hervormde的推荐提名G.M.牧师。麦克林教授(Macmillan Professor)辞职后担任宗教科学职位的Pellisier。这是神学院内两个实际上独立的部门发展的开始。 H.P.的条目沃尔马兰斯(Wolmarans)担任第四讲师,是因为? Nederduitsch Hervormde Kerk带来了新的神学口音。 Nederduitsch Hervormde Kerk与大学之间的关系已写在书面合同中。 1937年签订了第二份合同,其中为两个教职员工的存在创造了空间。从1938年起,这两个部门以相同的合同并肩运作。然后,此编年史遵循A节的过程,该节由Nederduitsch Hervormde Kerk的办公人员担任。 1938年被任命为范·塞姆斯(A. ​​van Selms)和C.H. 1939年,劳滕巴赫(Rautenbach)进一步提高了该系的学术质量。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号