首页> 外文期刊>Lexikos >'n Evaluasie van Pharos Aanleerderwoordeboek vir skole/Learner's Dictionary for Schools en Longman-HAT Afrikaans Dictionary and Grammar for English Speakers in 'n Afrikaanse taalverwerwingskursus op universiteitsvlak
【24h】

'n Evaluasie van Pharos Aanleerderwoordeboek vir skole/Learner's Dictionary for Schools en Longman-HAT Afrikaans Dictionary and Grammar for English Speakers in 'n Afrikaanse taalverwerwingskursus op universiteitsvlak

机译:在大学级别的南非荷兰语习得课程中对《 Pharos学校英语学习词典》和《 Learman学校英语词典》和《朗文-HAT南非荷兰语词典和语法》的评估

获取原文
           

摘要

Navorsing toon dat 'n goed gekose woordeboek, naas die opvoeder, 'n belangrike hulpmiddel is om die taalverwerwingsproses te verryk. Daar bestaan tans nie 'n eentalige of tweetalige aanleerderwoordeboek wat spesifiek gerig is op nultaalsprekers wat Afrikaans op tersiêre vlak aanleer nie. Taalverwerwingsdosente en taalfasiliteerders moet dus die gaping ten beste probeer vul deur aanleerderwoordeboeke soos Pharos se Aanleerderwoordeboek vir skole/Learner's Dictionary for Schools en Longman-HAT se Afrikaans Dictionary and Grammar for English Speakers vir hierdie aanleerders voor te skryf. In hierdie artikel word dié twee aanleerderwoordeboeke empiries en kwalitatief ge?valueer ten einde vas te stel of daar wel ruimte is vir die samestelling van 'n aanleerderwoordeboek wat spesifiek gerig is op nultaalsprekers wat Afrikaans aanleer op 'n universiteitsvlak. Hierdie spesifieke twee woordeboeke word ge?valueer omdat dit onderskeidelik voorgeskryf word vir nultaalsprekers by die Universiteit van Stellenbosch en die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit. Die mate waarin 'n spesifieke woordeboek voldoen aan die bevrediging van 'n sekere teikengroep se leksikografiese behoeftes word nie slegs deur die leksikograaf bepaal nie, maar ook deur die teikengebruiker. Die huidige woordeboekkultuur , soos geformuleer in die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKAV) wat tans in die Suid-Afrikaanse skoolsisteem gevolg word, word onder die vergrootglas geplaas. Op grond hiervan word voorstelle vir formele woordeboekonderrig op universiteitsvlak gemaak, wat beide algemene en spesifieke woordeboekonderrig insluit.
机译:研究表明,除了教育者外,精心挑选的词典也是丰富语言习得过程的重要工具。目前,还没有专门针对以零语种为基础学习南非语的母语者的双语词典。因此,语言习得讲师和语言协助者应尝试通过开一些学习词典来填补空白,例如为这些学习者开出Pharos的《学校学习词典》和Longman-HAT的南非荷兰语词典和语法。在本文中,将对这两个学习者词典进行经验和定性评估,以确定是否存在专门针对在大学水平学习南非荷兰语的零语言使用者的学习者词典的汇编空间。这两个特定的词典很有价值,因为它们分别指定给斯泰伦博斯大学和纳尔逊·曼德拉城市大学的零语言使用者使用。特定词典满足特定目标群体的词典要求的程度不仅由词典编撰者确定,而且由目标用户确定。当前在南非学校系统中遵循的《国家课程和评估政策声明》(NCAV)中制定的当前词典文化放在放大镜下。在此基础上,提出了在大学层次上进行正式词典教学的建议,其中包括通用词典和特定词典教学。

著录项

相似文献

  • 外文文献
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号