【24h】

Editorial

机译:社论

获取原文
           

摘要

Ons is weereens bevoorreg om nog 'n uitgawe van In die Skriflig aan ons lesers aan te bied. In hierdie uitgawe gee die bekende Potchefstroomse filosoof, B.J. van der Walt perspektiewe oor 'n Christelike samelewingsbeskouing. Hierdie tema is vir die gere- formeerde teologie van die uiterste belang, veral in die huidige tydsgewrig in Suid-Afrika waarin die godsdiens enersyds so maklik vergeestelik en andersyds so maklik veramptelik word. Dit is nodig dat ons weer wetenskaplik besin oor die aard en roeping van verskillende samelewingsverbande binne die koninkryk van God. Veral is die sosiale roeping van die ge?nstitueerde kerk weer van belang soos blyk uit die teoenemende politieke rol wat kerke begin inneem as deel van die burgerlike samelewing se konfrontasie met die sterk sentrale regering. Is dit byvoorbeeld die taak van kerke om as moniteerders op te tree by verkiesings in buurlande en in hoe- verre moet die kerke hulle besig hou met voorgestelde wetgewing? Gaan dit nog om kerklike sake op 'n kerklike wyse soos art. 30 van die Dortse kerkorde bepleit? Hopelik stimuleer die besinning van Van der Walt diepsinnige nadenke oor die saak in gereformeerde kringe.
机译:我们再次荣幸地向读者介绍《圣经之光》。在本期杂志中,著名的Potchefstroom哲学家B.J.范德华特(van der Walt)对基督教社会观的看法。这个主题对改革宗神学极为重要,尤其是在当今的南非时代,在这个时代,宗教一方面很容易被灵修化,另一方面也很容易被正式化。我们有必要再次科学地反思神国度内不同社会联系的性质和呼唤。特别是,建立教会的社会呼声再次变得很重要,这从越来越多的政治角色可以看出,教会开始作为公民社会与强大的中央政府对抗的一部分而发挥作用。例如,教会的任务是在邻国的选举中担任监督员吗?教会应在多大程度上使自己忙于拟议的立法?它仍然像艺术一样以教会的方式关乎教会事务。多特教堂勋章的30名拥护者希望范德华特的反思能够激发改革派圈子中对该问题的深刻反思。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号