首页> 外文期刊>In die Skriflig >Kerkreg en kerkorde in diens van die kerkregering: Oorsig oor 'n beskouing
【24h】

Kerkreg en kerkorde in diens van die kerkregering: Oorsig oor 'n beskouing

机译:教会法律和教会秩序,为教会政府服务:观点概述

获取原文
           

摘要

Kerkreg is nie 'n laboratoriumwetenskap nie. Kerkreg is 'n 'wetenskap te velde'. Interessante teorie? oor die kerkreg en die kerk- orde bly bloot van akademiese belang as dit nie 'n bruikbare basis vir die praktyk bied nie. 'n Skriftuurlike beskouing oor kerkreg en kerkorde, as 'n hegte basis vir die kerkregering, is derhalwe van primêre belang. Die ontwerp van so 'n basis het ten doel om die Woord van God oor die hele spektrum van die kerkregering te laat spreek. Op dié wyse kan 'n bydrae gelewer word om te verhoed dat kerkregtelike handelinge (veral) op meerdere vergaderings ad hoc handelinge word wat slegs afhanklik is van die insigte van individuele ‘kerkregtelike broeders'. En so kan meegewerk word om te help verhinder dat kerklike vergaderinge te?sprekende kerk- regtelike besluit neem.)
机译:教会法不是一门实验室科学。教会法是“实地科学”。有趣的理论?如果教规和教会秩序没有为实践提供有用的依据,那么它仍然仅具有学术重要性。因此,圣经规范和教会秩序的观点,作为教会政府的密切基础,至关重要。这样一个基金会的设计旨在使神的话语在整个教会政府中广为流传。这样,可以做出贡献以防止(尤其是)多次会议上的规范行为成为仅依赖于各个“规范弟兄”的见解的临时行为。因此可以共同努力,防止教堂聚会做出所谓的规范决定。)

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号