...
首页> 外文期刊>In die Skriflig >Die skrifbeskouing van feministiese teolo?, in die besonder dié van Fiorenza, Brenner en Van Dijk-Hemmes – beoordeel in die lig van die gereformeerde teologie
【24h】

Die skrifbeskouing van feministiese teolo?, in die besonder dié van Fiorenza, Brenner en Van Dijk-Hemmes – beoordeel in die lig van die gereformeerde teologie

机译:女权神学家的圣经观点,尤其是菲奥伦扎,布伦纳和范迪克-赫姆斯的观点,是根据改革神学来判断的

获取原文
           

摘要

Dit wil voorkom asof die feministiese Skrifbeskouing op die beginsel van selektiewe Skrifgesag berus. Dit beteken dat slegs dié dele in die Bybel wat met die feministiese ideologie ooreenstem, as gesaghebbend aanvaar word. Dit is veral die sogenaamde androsentriese taalgebruik wat dit vir aanhangers van hierdie benadering moeilik maak om die hele Skrif as gesaghebbend te erken. Hermeneuties vertoon hierdie benadering groot ooreenkomste met die Postmodernisme, waarin geen vaste re?ls bestaan om die betekenis van tekste te bepaal nie. Gesien in die lig van die gereformeerde teologie, soos veranker in die Woord en belydenisskrifte, vertoon die feministiese teologie ernstige leemtes. Die bydraes (Skrifbeskouing) van drie prominente feministiese teolo? – Fiorenza, Brenner en Van Dijk-Hemmes – word onder die loep geneem en teologies-krities ge?valueer ten einde hierdie leemtes uit te wys.It appears that the feminist view of Scripture is based on the principle of selective authority of the Scriptures, which means that only the parts of the Bible corresponding with the feminist ideology are accepted as authoritative. The use of androcentric language, in particular, makes it difficult for followers of feminism to accept the whole Bible as authoritative. Hermeneutically, their approach resembles Postmodernism, interpreting without any rules. Viewed from the paradigm of the reformed theology, which is anchored in Scripture and the articles of faith, feminist theology shows serious shortfalls. The contributions of three prominent feminist theologians – Fiorenza, Brenner and Van Dijk-Hemmes – are studied closely and evaluated critically in the light of the reformed theology, to underline these shortfalls.
机译:似乎女性主义的圣经观点是基于选择性圣经权威的原则。这意味着只有圣经中与女权主义意识形态相对应的那些部分才被视为权威。尤其是所谓的“雄性中心”语言,使这种方法的追随者很难将整个圣经视为权威。诠释学上,这种方法与后现代主义有很大的相似之处,后现代主义不存在确定文本含义的固定规则。从《神论》和《信条》中所体现的改革宗神学来看,女权神学存在着严重的缺陷。三个杰出的女权神学家的贡献(圣经观点)? -对菲奥伦扎(Fiorenza),布伦纳(Brenner)和范·迪克·赫姆斯(Van Dijk-Hemmes)进行了审查和神学批判,以指出这些差距。这意味着只有圣经中与女权意识形态相对应的部分才被接受为权威。特别是,使用了以男为中心的语言,女权主义的追随者很难接受整本圣经的权威性。诠释学上,他们的方法类似于后现代主义,没有任何规则地解释。从以圣经和信仰文章为基础的改革神学范式来看,女权神学表现出严重的缺陷。仔细研究了三位杰出的女权主义神学家菲奥伦扎,布伦纳和范迪克-海姆斯的著作,并根据改革后的神学进行了批判性评估,以突出这些不足。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号