首页> 外文期刊>In die Skriflig >Van Christologie tot Jesulogie? Teologiese gesprek met Sakkie Spangenberg na aanleiding van sy boek Jesus van Nasaret (2009)
【24h】

Van Christologie tot Jesulogie? Teologiese gesprek met Sakkie Spangenberg na aanleiding van sy boek Jesus van Nasaret (2009)

机译:从基督教学到耶稣学?萨基·斯潘伯格(Sakkie Spangenberg)在他的书《拿撒勒人耶稣》(2009年)中进行的神学讨论

获取原文
       

摘要

Spangenberg het 'n boeiende boek oor Jesus van Nasaret geskryf waarin hy aandag skenk aan onder meer (vermeende) Ou-Testamentiese agtergronde, om daarna veral dieper in te gaan op verskeie Nuwe-Testamentiese perspektiewe op Jesus. Hy het tot die konklusie gekom dat die onderskeie Nuwe-Testamentiese skrywers elk 'n eie perspektief op Jesus ontwikkel het, perspektiewe wat mekaar soms weerspreek. In elk geval was daar 'n groot verskil tussen die historiese Jesus van Nasaret en die dogmatiese Jesus van die kerklike belydenis. In die kerklike dogma is Jesus vergoddelik, iets wat Hy nooit was of wou wees nie. Die ware Jesus was niemand anders nie as 'n Joodse profeet en wysheidsleermeester. Spangenberg kom tot hierdie gevolgtrekking op grond van wat hy noem ‘wetenskaplike studie' en 'n radikaal-kritiese omgang met die Bybel. In hierdie artikel is sowel die filosofiese vertrekpunte as die teologiese konklusies van Spangenberg krities bespreek en bevraagteken.From Christology to Jesuology? Theological discussion with Sakkie Spangenberg with reference to his book Jesus van Nasareth (2009). Spangenberg wrote a riveting book on Jesus of Nazareth in which he paid attention to inter alia (alleged) Old Testament background and then proceeded to a more in-depth investigation into several New Testament perspectives on Jesus. He came to the conclusion that the different New Testament authors each developed their own perspective on Jesus, perspectives which were sometimes contradictory. He found a huge difference between the historical Jesus of Nazareth and the dogmatic Jesus of the church confessions. In this church tenet Jesus was deified, something He was not, neither wanted to be. The true Jesus was none other than a Jewish prophet and wisdom teacher. Spangenberg reached this conclusion on the basis of what he called ‘scientific' study and a radically critical way of dealing with the Bible. In this article both the philosophical points of departure and the theological conclusions of Spangenberg were discussed and queried critically.
机译:斯潘伯格伯格写了一本关于拿撒勒人耶稣的书,其中特别关注(假定的)旧约背景,然后更深入地研究了新约对耶稣的各种看法。他得出的结论是,新约圣经的各个作者各自对耶稣发展了自己的观点,这些观点有时彼此矛盾。无论如何,历史上的拿撒勒人耶稣与教会认罪的教条耶稣之间有很大的区别。在教会的教条中,耶稣被神化了,这是他从来没有或想要成为的。真正的耶稣不过是一位犹太先知和智慧老师。 Spangenberg基于他所谓的“科学研究”和对圣经的激进批判性批评得出了这一结论。在本文中,斯潘伯格(Spangenberg)的哲学出发点和神学结论都受到了严格的讨论和质疑。与萨基·斯潘伯格(Sakkie Spangenberg)的神学讨论,参考其著作《耶稣·范·纳萨雷斯(Jesus van Nasareth)》(2009年)。斯潘伯格伯格写了一本关于拿撒勒人耶稣的书,其中特别关注了旧约的背景,然后对新约中关于耶稣的几种观点进行了更深入的研究。他得出的结论是,不同的新约作者各自对耶稣发展了自己的观点,这些观点有时是矛盾的。他发现拿撒勒历史悠久的耶稣与教会供词的教条耶稣之间存在巨大差异。在这个教会宗旨中,耶稣被神化了,他不是,也不想成为。真正的耶稣不过是一位犹太先知和智慧老师。斯潘伯格伯格基于他所谓的“科学”研究和一种从根本上批判圣经的方式得出了这个结论。在本文中,对斯潘伯格伯格的哲学出发点和神学结论都进行了讨论和批判性地查询。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 中文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号