...
首页> 外文期刊>Literator >Shalom van 'n Afrikanerdom tikmasjienpianis: Suidpunt-jazz van André Letoit
【24h】

Shalom van 'n Afrikanerdom tikmasjienpianis: Suidpunt-jazz van André Letoit

机译:非洲裔打字机钢琴家Shalom:AndréLetoit创作的《南点爵士》

获取原文
           

摘要

Hierdie opskrif laat min of meer reg geskied aan 'n belangrike baken in die ontwikkeling van die Afrikaanse prosa aan die einde van 'n dekade wat begin het met die meer tradisionele klem op die persoonlike, soos in die kortverhale van Hennie Aucamp en M.C. Botha. Nie dat dit by die private ache bly steek het nie! Sonder gevaar van teenspraak kan 'n mens hierdie roman ná die resepsie van Somer II en die ooreenkoms wat dit daarmee toon, as postmodernistiese teks benader. In die loop van hierdie bespreking sal om die beurt aan kernwoorde in die opskrif aandag gegee word.
机译:这个标题或多或少地纠正了十年后南非荷兰文散文发展的一个重要里程碑,该里程碑始于对亨利·奥坎普(Hennie Aucamp)和M.C.的短篇小说的更传统的强调。博塔并不是说它会引起私人疼痛!在没有矛盾的危险的情况下,人们可以在接受《夏日二世》及其表现出的相似性之后,将这本小说作为后现代主义著作来处理。在讨论过程中,将依次关注标题中的关键字。

著录项

相似文献

  • 外文文献
  • 专利
获取原文

客服邮箱:kefu@zhangqiaokeyan.com

京公网安备:11010802029741号 ICP备案号:京ICP备15016152号-6 六维联合信息科技 (北京) 有限公司©版权所有
  • 客服微信

  • 服务号